Avg WN7 · 30d
—
Avg WN8 · 30d
—
Avg WNX · 30d
—
Avg WN7
750
Avg WN8
784
Avg WNX
711
Avg winrate
47.8%
Ons is n nuutgestigde Afrikaans sprekende clan. Niemand sal gedwing word om iets te doen nie. Poog egter om ten minste eenkeer n week te speel. Alle clan Battles begin om 22:00 elke weeksaand. Sodoende kan ons , ons clan opbou en sterk maak. Teamspeak is nie verpligtend nie naar sal wel n groot plus punt wees indien jy dit het. Ons het ons eie teamspeak server. Vir enige verdere vrae kaontak my gerus Brombeer_RSA.
TROTS AFRIKAANS.
[A_B_K] clan wars stats
No Clan Wars data yet. Check back after the next clan refresh.
