Ons is net n Groep Vriende (BUNCH of BUDDIES) wat WoTanks, Armored Warfare, Division en enige ander games speel, en soek nie probleme nie EN net die games geniet deur met mekaar te gesels, spot te dryf, lag en games te speel.
Ons moedertaal is AFRIKAANS en ons Praat AFRIKAANS om te kan kommunikeer terwyl ons gesels of in pelletonne is , as ons dieselfde game speel.
Platoon sal ons. Strongholds miskien - as almal so voel. ClanWars - vergeet daarvan.
DISCORD is ons chat supplier, want ons glo daarin om te kan praat, as jy baklei.
As jy toegelaat word, en jy kom nooit praat nie - Gaan ons jou skop van die Clan.
Indien jy wil kom aansluit - stuur maar n boodskap .
[SABB] stronghold stats
| Stat | Total | Last 24h | Last 7d | Last 30d |
|---|---|---|---|---|
| ELO T10 | 1,000 | 0 | β | β |
| Advances T10 | 0 | 0 | β | β |
| Advances T10 WR | β | β | β | β |
| Skirmish T10 | 0 | 0 | β | β |
| Skirmish T10 WR | β | β | β | β |
| ELO T8 | 1,000 | 0 | β | β |
| Skirmish T8 | 0 | 0 | β | β |
| Skirmish T8 WR | β | β | β | β |
| ELO T6 | 892 | 0 | β | β |
| Skirmish T6 | 23 | 0 | β | β |
| Skirmish T6 WR | 26.09% | β | β | β |
